6:00 pm - 9:00 pm(GMT+02:00) fri07nov6:00 pm9:00 pmVALIANT SWART & ILLIMAR NEITZ BY KAALVOET KAFEE
7 November 2025 | 18:00 vir 18:30R150 per persoonR250 as jy honger én lus is vir musiek 🎟 Kaartjies: https://www.quicket.co.za/events/340693-valiant-swart-illimar-neitz/
7 November 2025 | 18:00 vir 18:30
R150 per persoon
R250 as jy honger én lus is vir musiek
🎟 Kaartjies: https://www.quicket.co.za/events/340693-valiant-swart-illimar-neitz/
📞 Tafel Besprekings: René 083 408 0272
📍 Venue: Kaalvoet Kafee, Parys
Jy’t nie fancy klere of VIP passes nodig nie! Net goeie vibes, ‘n stukkie van jou swerwersiel, en ‘n liefde vir goeie musiek en lekker mense.
Valiant Swart is terug met sy kitaar, sy mondfluitjie en sy stories wat reeds drie dekades gehore landwyd bekoor. Dié keer is Illimar Neitz aan sy sy, vir ’n intieme show wat gaan voel soos ’n laatnag kampvuur-kuier.
Kaalvoet Kafee is die plek om rustig te raak en jou siel te verkwik. Hierdie is ’n show vir ware musiekliefhebbers, dromers en digters. Kom geniet ‘n onvergeetlike aand saam met die Mystic Boer.
Kaalvoet Kafee
https://maps.app.goo.gl/iocdW68NemzTJvG66
No products in the basket.