1:00 pm - 7:00 pm(GMT+02:00) sun23nov1:00 pm7:00 pmValiant Swart Sweet 60th by Daisy Jones
Kom vier 60 jaar van Rock ‘n Roll, Duisende Myle en Onvergeetlike Tye, en al die vriende wat saam gery het. Sondag
Kom vier 60 jaar van Rock ‘n Roll, Duisende Myle en Onvergeetlike Tye, en al die vriende wat saam gery het.
Sondag 23 November 2025
Daisy Jones, Stellenbosch
Deure: 13h00
Kaartjies R260 aanlyn by Quicket
Legendariese tunes. Lekker mense. Kickass vibes.
Dis nie net ’n paartie nie, dis ’n ode aan Valiant, sy musiek, en almal wat saam gedans het deur die jare.
No products in the basket.