Fauresmith - Karoohuis Teater

6:30 pm - 8:30 pm(GMT+02:00) 202506mar6:30 pm8:30 pmFauresmith - Karoohuis Teatermet Illimar Neitz

Event Details

Konsertgangers kan uitsien na ‘n program gevul met top-Afrikaanse liedjies uit Valiant se pen. Met sy blues-kitaar en bekfluitjie neem hy die gehoor saam met hom op reis deur die talle bestemmings wat hy op sy ruk-en-rol avonture aandoen, en stel hulle voor aan die karakters wat hy op die langpad teekom. Sy sielvolle woorde en wysies is deurspek met humor en deernis, en bekoor reeds die afgelope 34 jaar aanhangers landwyd.

Time

March 6, 2025 6:30 pm - 8:30 pm(GMT+02:00)